Theo en Zandre

Theo en Zandre het op 2 Februarie 2013 in die huwelik getree by Sandstone Sleeper Lodge net buite Bloemfontein. ‘n Pragtige, borrelende paartjie vol lewenslus en avontuur. Ons wens hulle alle voorspoed toe vir ‘n pragtige toekoms !!

Theo en Zandre is ook inskrywings vir die 2013 “Sarie bruid van die jaar” kompetisie. Ons wens hulle hier ook baie, baie voorspoed toe en mag hulle die kompetisie wen !!