Johan en Amanda

Johan en Amanda het op 14 September 2013 by die pragtige Fatherland Estate in die huwelik getree.

Ons wil hulle alle heil, seen en voorspoed toewens vir ‘n pragtige toekoms saam !!